Farley Granger

Farley Granger
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Farley Earle Granger Jr.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1943–2004
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Farley Granger (1 Julie 1925 – 27 Maart 2011) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rope (1948), They Live by Night (1948), Strangers on a Train (1951), en The Prowler (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy